Articles tagged with: Smutsvinger

Dis baaltyd

on Saturday, 05 February 2011. Posted in Summer 2011

F7.1, 1/250sec, ISO 400

Op my skoonpa se plaas naby Devon in Mpumalanga word daar bale gemaak van aangeplante weiding. Smutsvinger of Rhodes gras word geplant en gebaal in die somer sodat die vee genoeg kos kan hê in die koue winters. Op die foto is 'n N Claas Rollant 240 baler besig om ‘n baal uit te spoeg met potensiële reënwolke in die agtergrond.

Dis baaltyd